Prodotti e trattamenti cosmetici
You are in: Front Page arrow By Type arrow Places to stay arrow B&B's arrow Weesgerus Vakansieoord 
South African Accommodation Directory

Weesgerus Vakansieoord

Weesgerus Vakansieoord

Die Weesgerus Vakansieoord het in die vroeë tagtigerjare ontstaan as deel van die visie van die Raad van  Weduwee- en Weesfonds van die voormalige SA Polisie. Hierdie visie was daarop ingestel om ‘n bekostigbare binnelandse vakansiebestemming aan lede van die polisie te bied terwyl dit ook as langtermynbelegging vir die  Weduwee- en Weesfonds kon dien. Op 22 November 1988 het die oord sy deure amptelik geopen. Vandag is die oord trots op die feit dat dit heeltemal selfonderhoudend is en dat dit ‘n inkomste bied aan die  Weduwee- en Weesfonds  vir die versorging van weduwees en wese van polisielede wat aan die fonds behoort het.

Fasiliteite

AKKOMMODASIE
CHALETS
GASTEHUIS
GASTEKAMERS
WOONWASTAANPLEKKE
KONFERENSIEGERIEWE
DAGBESOEKERS
LAPA
RESTAURANT
WINKEL
SWEMBADDENS
SPORTGERIEWE
DIE OMGEWING.

Contact Details

Tel No: (014) 718 7100
Fax: (014) 718 7100
Booking Enquiries: Click here to make an enquiry >>>

Location

Province: Limpopo
City: Nylstroom
Address: Posbus 2331
GPS Longitude:
GPS Latitude:

Average Pricing

Currency Converter
R 141 per person sharing

Detailed Pricing

Binne Seisoen Tariewe
(Publieke Vakansiedae, Naweke en Skool Vakansies)

Chalets Kamers Woonwaens Tent Gastehuis Ekstra Ekstra
6-Bed 4-Bed 2-Bed   4-Persone   Staanplek   Persone Voertuie

Tarief per aand
VAT Ing

R823.00 R646.00 R469.00 R366.00 R207.00   R207.00 R4 000.00 R30.00 R20.00

 Buite Seisoen Tariewe

(Maandae 14:00 - Vrydae 09:00)

Chalets Kamers Woonwaens Tent Gastehuis Ekstra Ekstra
6-Bed 4-Bed 2-Bed   4-Persone   Staanplek   Persone Voertuie

Tariffs per Night
VAT Incl

R539.00 R416.00 R313.00 R246.00 R141.00   R141.00 R2 600.00 R30.00 R20.00

Privaat pensioenarisse kry 20% korting op die BUITE SEISOEN TARIEWE alleenlik.

Kinder tente (een man tente) per staanplek R 10.00 per tent maksimum twee kinder tente.

S.A.P.D Lede en S.A.P.D. Pensioenarisse wat bydraers is tot die Weduwee en Weesfonds, ontvang ’n 50% korting op die tariewe per nag ten opsigte van vakansie-akkommodasie.

Dagbesoekers Tariewe

Oord Dam Area
VAT Ingl 06:00 - 19:00 Maandae - Vrydae
09:00 - 17:00
  Saterdae - Sondae
09:00 - 17:00
 
Skenkers tot die
Weduwee en Wees Fonds
R100.00 Volwassenes R30.00 Kinders R15.00
Privaat Persone R100.00 Volwassenes R30.00 Kinders R15.00

 Recreational Facilities

Aktiwiteit Per Sessie
Onderdakswembad R4.00
Glybaan (10 Glye) R6.00
Put-Putt (18 Gaatjies) R5.00

VYFTIG PERSENT VAN DIE TOTALE AKKOMMODASIE BEDRAG MOET BINNE 48 UUR NA ’N TELEFONIESE BESPREKING GEDEPONEER WORD IN DIE GEGEWE BANKREKENING EN DIE DEPOSITOSTROKIE MOET GEFAKS WORD AAN BESPREKINGS (014) 715-2047 / (014) 715-2535. DIE VOLLE UISTAANDE AKKOMMODASIE BEDRAG MOET 30 (DERTIG) DAE VAN BESPREKING BETAAL WORD. INDIEN NIE SAL DIE BESPREKING ONMIDDELIK GEKANSELLEER WORD SONDER ENIGE KENNISGEWING


copyright (c) Discover South Africa : accommodation | activities | travel | info - south africa


Reviews and Advice From Previous Visitors

Rate now:   0

Date added: 2009-04-21 12:26:54    Hits: 163
RSS Feeds